Laya Raki

Laya Raki
Geboorte (1927-07-27)27 Julie 1927
Sterfte 21 Desember 2018 (op 91)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laya Raki (27 Julie 1927 – 21 Desember 2018) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Quentin Durward (1955) en in die televisiereekse One Step Beyond (1959), Hawaiian Eye (1959), en Crane (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy